Modulekode | AAK 713 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding tot aanvullende en alternatiewe kommunikasie (AAK), definisie van AAK, identifikasie van kernvraagstukke in AAK-implementering en beskrywing van kandidate wat by AAK mag baat vind; hul basiese menseregte tot kommunikasie, opvoeding en werk. Aan die einde van die module moet die student in staat wees om AAK te kan definieer, om kernvraagstukke in AAK-implementering te identifiseer en te bespreek, en om kandidate wat by AAK kan baat, te beskryf. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 5 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | SAAK |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App